
![]() |
![]() |
Join us on |
![]() |
![]() |
Kyk ons fotos hier![]() Foto's van ons kinders oor die jare ![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
KINDERLAND
In 1983 is Kinderland Kleuterskool in samewerking met Kindersorg Sasolburg begin bou. Kinderland is amptelik geopen op 1 Mei 1984. Kinders is vir ons belangrik en word met liefde en geduld in ‘n veilige omgewing versorg.
WONDERLAND
Met die uitbreiding van Vaalpark is daar besluit om ‘n kleuterskool te bou om te voorsien in die behoeftes wat daar ontstaan het vir die versorging van kleuters aangesien al meer mammas moes begin werk.